Afrikaans newspaper Sondag all spiffed up

Tuesday, September 30, 2008

Source

Afrikaans is great so it's always good to see positive news about it:

Consultations with international layout guru, Peter Ong from Australia, began the process of aligning Sondag's layout with its content. The younger, fresher and more contemporary layout is a move away from South Africa's traditional tendency to follow the format of an English tabloid with its inward-focused, ratty and often vicious temperament.

Ong suggested that Sondag look towards emerging trends from a country with a climate and sunny disposition more like that of South Africa, combined with forward thinking design.

Changes include a new layout that aims to be “clean, fresh and contemporary”. The newspaper will consist of approximately 64 pages every Sunday and was designed by Tip Publishing - a company with more than 30 years of South African journalist experience. The articles have a big emphasis on colour and larger graphics.

And as always, the Afrikaans Wikipedia has an amazing amount of detail for the relatively small number of articles it has. This week's featured article is Cité de Carcassonne, and part of it goes like this:

Die eerste vestingmuur, gebou op 'n rots dagsoom, dateer uit die Gallo-Romeinse tydperk; dit het dit moontlik gemaak om die vallei en die loop van die Aude te domineer. Die fondamente van die oorspronklike vestingmuur is steeds onder die dwingel sigbaar. Dit is uit groot klippe en 'n baie harde mortel gebou. Die muur van die vestingmuur was twee tot drie meter wyd. Hierdie vestingmuur het 'n omtrek van 1 070 m gehad en het 'n dorpie van sewe hektaar beskerm. Dit is gebou uit eenvormige klippe en steen rye. Die stene het die stabiliteit van die konstruksie verseker as gevolg van die buigsaamheid daarvan en opvul van moontlike insinkings.

Daar bestaan steeds 17 torings van Gallo-Romeinse oorsprong wat min of meer oor die dertig torings wat aanvanklik deel gevorm het vestingmuur. 'n Enekele toring het 'n reghoekige vorm, die Pinte-toring. Die ander torings, herkenbaar in die ringmuur wes van die Cité as gevolg van hulle hoefyster vorm aan die buitekant en plate aan die binnekant. Die onderste deel van die torings, waarvan die diameter tussen 4,50 en 7 meter is, bestaan uit soliede messelwerk wat 'n besonder soliede basis verskaf. Die boonste vlak het groot geboë openings gehad wat baie nuttig was vir die verdedigers se wapens. 'n Stelsel van kantellende vensters het beskerming en verdediging van die groot openinge verseker. Die torings is met dakke met dubbele rande bedek. Die hoogte van die torings is tussen 11,65 m en 13,70 m.

0 comments:

  © Blogger templates Newspaper by Ourblogtemplates.com 2008

Back to TOP