Ecclesiastes in Afrikaans: 2:11 - 2:13

Wednesday, May 07, 2008

  • 2:11 Toe het ek gekyk na al my werke wat my hande tot stand gebring het, en al die moeitevolle arbeid wat ek verrig het--en kyk, dit was alles tevergeefs en 'n gejaag na wind, en daar was geen voordeel onder die son nie.

Toe (to?) het (did) ek (I) gekyk (looked) na al my werke (at all my works) wat my hande (that my hands) tot stand (to stand/create) gebring het (brought), en al die (and all the) moeitevolle arbeid (labourful work) wat ek (that I) verrig het (performed) --en kyk (and look), dit was alles tevergeefs (it was all vanity) en 'n gejaag na wind (and a chasing after wind), en daar was geen (and there was none) voordeel (benefit) onder die son (under the sun) nie (not).

  • 2:12 Daarna het ek my begewe om wysheid en onverstandigheid en dwaasheid in oënskou te neem, want wat sal die mens kan doen wat ná die koning kom? Wat lankal gedoen is!
Daarna (afterwards) het (did) ek (I) my (me) begewe (forsake?) om wysheid (to wisdom) en onverstandigheid (and madness) en dwaasheid (and folly) in oënskou (in ?) te neem (to take), want (because) wat sal die mens (what will the man) kan doen (can do) wat ná (that after) die koning (the king) kom (comes)? Wat (what) lankal (for a long time) gedoen is (has been done)!

  • 2:13 Wel het ek gesien dat die wysheid die voorkeur het bo die dwaasheid soos die lig die voorkeur het bo die duisternis:
Wel het ek gesien (well had I seen) dat die wysheid (that the wisdom) die voorkeur het (has the preference) bo die dwaasheid (over the folly) soos (as) die lig (the light) die voorkeur het (has the preference) bo die duisternis (over the darkness):

0 comments:

  © Blogger templates Newspaper by Ourblogtemplates.com 2008

Back to TOP