Ecclesiastes in Afrikaans: 2:7 - 2:10

Tuesday, May 06, 2008

  • 2:7 Ek het slawe en slavinne gekoop en ook dié verkry wat in my huis gebore is; ek het ook 'n groot besitting van beeste en kleinvee gehad, meer as almal wat voor my in Jerusalem gewees het.
Ek het (I did) slawe en slavinne (slaves and 'slavettes') gekoop (bought) en ook (and also) dié (this) verkry (obtain) wat in my huis (what in my house) gebore is (were born); ek het ook (I did also) 'n groot besitting (a great possession) van beeste (of best) en kleinvee (and small livestock) gehad (had), meer as almal (more than all) wat voor my (that before me) in Jerusalem (in Jerusalem) gewees het (were).

  • 2:8 Ek het vir my ook silwer en goud versamel, en 'n eiendom van konings en provinsies; ek het vir my sangers en sangeresse verskaf en die genoeëns van die mensekinders: lieflinge in menigte.
Ek het (I did) vir my (for me) ook (also) silwer en goud (silver and gold) versamel (collect), en 'n eiendom (and a property) van konings (of kings) en provinsies (and provinces); ek het (I did) vir my (for me) sangers en sangeresse (singers and singeresses) verskaf (provide) en die genoeëns (and the delights) van die mensekinders (of the sons of men): lieflinge in menigte (delights in multitude).

  • 2:9 En ek het groot en altyd groter geword bo almal wat voor my in Jerusalem gewees het; ook het my wysheid by my gebly.
En ek het (and I did) groot en altyd groter (great and always greater) geword (became) bo almal (over all) wat voor my (that before me) in Jerusalem (in Jerusalem) gewees het (were); ook het (also had) my wysheid (my wisdom) by my (with me) gebly (stayed).

  • 2:10 En alles wat my oë begeer het, het ek hulle nie ontsê nie; my hart het ek van geen enkele vreugde teruggehou nie, want my hart het hom verheug vanweë al my moeitevolle arbeid, en dit was my deel van al my moeitevolle arbeid.
En alles (and all) wat my oë (that my eyes) begeer het (desired), het ek (did I) hulle nie (them not) ontsê nie (abnegate not); my hart (my heart) het ek (did I) van geen (of nothing) enkele (only) vreugde (happiness) teruggehou (held back) nie (not), want my hart (because my heart) het hom (did it) verheug (rejoice) vanweë (because of) al my (all my) moeitevolle arbeid (labourful work), en dit was my deel (and this was my part) van al my (of all my) moeitevolle arbeid (labourful work).

0 comments:

  © Blogger templates Newspaper by Ourblogtemplates.com 2008

Back to TOP