Ecclesiastes in Afrikaans: 2:26 - 3:2

Monday, May 19, 2008

  • 2:26 Want aan 'n mens wat welgevallig is voor sy aangesig, gee Hy wysheid en
    kennis en vreugde, maar aan die sondaar lê Hy die taak op om bymekaar
    te maak en te versamel, om dit dan te gee aan een wat welgevallig is
    voor die aangesig van God. Ook dit is tevergeefs en 'n gejaag na wind.
Want aan 'n mens (because to the man) wat (that) welgevallig is (is pleasing*) voor sy aangesig (before his countenance), gee Hy (gives him) wysheid en
kennis en vreugde (wisdom and knowledge and joy), maar aan die sondaar (but to the sinner) lê Hy (leaves Him) die taak (the task) op (up) om (to) bymekaar
te maak (together to make) en te versamel (and to gather), om (for) dit (that) dan (then) te gee (to give) aan een (to one) wat welgevallig is (that pleasing is)
voor die aangesig (before the countenance) van God (of God). Ook dit (also this) is tevergeefs (is vanity) en 'n gejaag na wind (and a chasing after wind).

Chapter 3

  • 3:1 Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd:
Alles het (all has) sy bepaalde uur (its definite time), en vir elke saak (anh for every business) onder die hemel (under the heaven) is daar 'n tyd (is there a time):

  • 3:2 'n tyd om gebore te word en 'n tyd om te sterwe, 'n tyd om te plant en 'n tyd om uit te roei wat geplant is,
'n tyd om (a time for) gebore te word (born to become) en 'n tyd om (and a time for) te sterwe (to die), 'n tyd om (a time for) te plant (to plant) en 'n tyd om (and a time for) uit te roei (out to weed (weed out)) wat (that what) geplant is (is planted),


0 comments:

  © Blogger templates Newspaper by Ourblogtemplates.com 2008

Back to TOP