Ecclesiastes in Afrikaans: 2:23 - 2:25

Sunday, May 18, 2008

  • 2:23 Want al sy dae is smarte, en sy bemoeienis is verdriet; selfs snags rus sy hart nie. Dit is dan ook tevergeefs.
Want al sy dae (because all his days) is smarte (are sorrows?), en sy bemoeienis (and his travail) is verdriet (is grief); selfs snags (even at night) rus (rests) sy hart nie (his heart not). Dit is dan (this is then) ook tevergeefs (also vanity).

  • 2:24 Dit is nie 'n goed wat in die mens kleef dat hy eet en drink en sy siel die goeie laat geniet by sy moeitevolle arbeid nie. Ek het gesien dat dit ook kom uit die hand van God.
Dit is nie (there is not) 'n goed (a good) wat in (that in) die mens (the man) kleef (adhere?) dat hy (that he) eet en drink (eat and drink) en sy siel (and his soul) die goeie (the goot) laat (allow) geniet (enjoy) by sy (in his) moeitevolle arbeid (labourious work) nie (not). Ek het gesien (I have seen) dat dit ook (that this also) kom uit (comes from) die hand van God (the hand of God).

  • 2:25 Want wie kan eet en wie kan geniet sonder Hom?
Want (because) wie kan eet (who can eat) en wie kan geniet (and who can enjoy) sonder Hom (without Him)?

0 comments:

  © Blogger templates Newspaper by Ourblogtemplates.com 2008

Back to TOP