Ecclesiastes in Afrikaans: 2:20 - 2:22

Thursday, May 15, 2008

  • 2:20 Daarom het ek my begewe om my hart aan wanhoop oor te gee vanweë al die arbeid wat ek met moeite verrig het onder die son.
Daarom (therefore) het ek (did I) my (me) begewe (forsake) om (to) my hart (my heart) aan wanhoop (to despair) oor te gee (over to give) vanweë (because of) al die arbeid (all the labour) wat ek (that I) met moeite (with effort) verrig het (did) onder die son (under the sun).

  • 2:21 Want daar is 'n mens wat hom met wysheid en kennis en bekwaamheid vermoei het; tog moet hy dit as deel oorgee aan 'n mens wat daaraan geen moeite bestee het nie. Ook dit is tevergeefs en 'n groot euwel.
Want daar is 'n mens (because there is a man) wat hom (that him) met wysheid en kennis (with wisdom and knowledge) en bekwaamheid (and skillfulness) vermoei het (had laboured); tog (but?) moet hy (must he) dit (that) as (?) deel (part) oorgee (give over) aan 'n mens (to a man) wat daaraan (that there) geen (none) moeite (labour) bestee (spend) het nie (did not). Ook dit (also this) is tevergeefs (is vanity) en 'n groot euwel (and a great evil).

  • 2:22 Want wat het die mens vir al sy arbeid en vir die strewe van sy hart waarmee hy hom vermoei onder die son?
Want wat het die mens (because what has the man) vir al sy arbeid (for all his work) en vir die strewe (and for the strive) van sy hart (that his heart) waarmee (with what) hy hom (he him) vermoei (labours) onder die son (under the sun)?

0 comments:

  © Blogger templates Newspaper by Ourblogtemplates.com 2008

Back to TOP