Ecclesiastes in Afrikaans: 2:17 - 2:19

Monday, May 12, 2008

  • 2:17 Daarom het ek die lewe gehaat, want die werk wat onder die son gedoen word, het my mishaag, omdat alles tevergeefs is en 'n gejaag na wind.
Daarom (therefore) het (did) ek (I) die lewe (the life) gehaat (hated), want die werk (because the work) wat (that) onder die son (under the sun) gedoen word (is done), het (did) my (me) mishaag (unpleasant), omdat alles (because all) tevergeefs (vanity) is (is) en 'n gejaag (and a chasing) na wind (after wind).

  • 2:18 En ek het gehaat al my arbeid wat ek onder die son met moeite verrig het, dat ek dit moet oorlaat aan 'n mens wat ná my sal kom.
En ek (and I) het (did) gehaat (hated) al my arbeid (all my work) wat (that) ek (I) onder die son (under the sun) met (with) moeite (effort) verrig het (did), dat ek (that I) dit (it) moet oorlaat (must leave) aan 'n mens (to a man) wat ná my (that after me) sal kom (shall come).

  • 2:19 En wie weet of hy 'n wyse sal wees of 'n dwaas? Tog sal hy heers oor al my arbeid wat ek met moeite verrig en met wysheid verwerf het onder die son. Ook dit is dan tevergeefs.
En wie weet (and who knows) of hy (whether he) 'n wyse (a wise man) sal wees (shall be) of 'n dwaas (or a fool)? Tog (yet?) sal hy (shall he) heers (control?) oor al my arbeid (over all my work) wat ek (that I) met moeite (with labour) verrig (did) en met wysheid (and with wisdom) verwerf het (did acquire) onder die son (under the sun). Ook dit (also this) is dan (is then) tevergeefs (vanity).

0 comments:

  © Blogger templates Newspaper by Ourblogtemplates.com 2008

Back to TOP