Ecclesiastes in Afrikaans: 2:14 - 2:16

Thursday, May 08, 2008

  • 2:14 die wyse het sy oë in sy hoof, maar die dwaas wandel in die duisternis. Maar ek het óók ingesien dat een en dieselfde lot hulle almal tref.
die wyse (the wise) het sy oë (has his eyes) in sy hoof (in his head), maar die dwaas (but the fool) wandel in die duisternis (walks in the darknes). Maar ek het (but I have) óók ingesien (also perceived) dat een en (that one and) dieselfde (the same) lot (event?) hulle almal tref (they all find).

  • 2:15 Daarom het ek in my hart gesê: Dieselfde wat die dwaas tref, sal my ook tref; waarvoor was ek dan so buitengewoon wys? En ek het in my hart gespreek dat dit ook tevergeefs is.
Daarom (therefore) het ek (did I) in my hart (in my heart) gesê (said): Dieselfde (the same) wat die dwaas tref (that the fool finds), sal my (shall me) ook tref (also find); waarvoor was ek dan (why was I then) so buitengewoon wys (so extraordinarily wise)? En ek het (and I did) in my hart (in my heart) gespreek (spoke) dat dit ook (that this also) tevergeefs is (is vanity).

  • 2:16 Want daar sal op die duur net so min gedagtenis wees van die wyse as van die dwaas, omdat in die dae wat kom, alles lankal vergeet is; en hoe sterf die wyse net soos die dwaas!
Want daar sal (because there shall) op die duur (of the duration?) net (just) so (so) min (little) gedagtenis (memory) wees (be) van die wyse (of the wise) as van die dwaas (as of the fool), omdat (for) in die dae (in the days) wat kom (that come), alles lankal (all long) vergeet is (forgotten is); en hoe sterf (and how dies) die wyse (the wise) net soos (just as) die dwaas (the fool)!

0 comments:

  © Blogger templates Newspaper by Ourblogtemplates.com 2008

Back to TOP