Ecclesiastes in Afrikaans: 1:13 - 1:18

Sunday, May 04, 2008

  • 1:13 En ek het my hart daarop gerig om met wysheid te ondersoek en na te speur alles wat onder die hemel gebeur. Dit is 'n moeilike taak wat God aan die mensekinders gegee het om hulle daarmee te kwel.
En ek (and I) het my hart daarop gerig (did my heart thereupon align) om met wysheid (on with wisdom) te ondersoek (to examine) en na (and at) te speur (to perceive) alles wat (all that) onder die hemel (under the heaven) gebeur (happen). Dit is 'n moeilike taak (it is a difficult task) wat God (that God) aan die mensekinders (to the children of men) gegee het (has given) om hulle (for them) daarmee (with it) te kwel (to exercise?).

  • 1:14 Ek het al die werke gesien wat onder die son gedoen word, en kyk, dit was alles tevergeefs en 'n gejaag na wind.
Ek het al die werke gesien (I have all the works seen) wat onder die son (that under the sun) gedoen word (is done), en kyk (and see), dit was alles tevergeefs (it was all vanity) en 'n gejaag na wind (and a chasing after wind).

  • 1:15 Wat krom is, kan nie reguit word nie, en wat ontbreek, kan nie getel word nie.
Wat krom is (what is crooked), kan nie (can not) reguit word (become straight) nie (not), en wat (and what) ontbreek (is wanting?), kan nie (can not) getel word (become counted) nie (not).

  • 1:16 Ek het met myself gespreek en gesê: Kyk, ék het groot en altyd groter wysheid verwerf bo almal wat voor my oor Jerusalem gewees het, en my hart het baie wysheid en kennis gesien.
Ek het met myself (I with myself) gespreek en gesê (spoke and said): Kyk (see), ék het (I have) groot en altyd groter (great and always greater) wysheid (wisdom) verwerf (acquire) bo almal (over everyone) wat voor my (that before me) oor Jerusalem (over Jerusalem) gewees het (was), en my hart (and my heart) het baie wysheid (has much wisdom) en kennis (and knowledge) gesien (seen).

  • 1:17 Maar toe ek my hart daarop gerig het om wysheid en kennis, onverstandigheid en dwaasheid te leer ken, het ek ingesien dat dit ook 'n gejaag na wind is.
Maar (but) toe (to) ek (I) my hart (my heart) daarop (thereupon) gerig het (applied) om wysheid (on wisdom) en kennis (and knowledge), onverstandigheid (understanding) en dwaasheid (and foolishness) te leer (to learn) ken (know), het ek ingesien (I perceived) dat dit ook (that this also) 'n gejaag na wind (a chasing of the wind) is (is).

  • 1:18 Want by baie wysheid is baie verdriet, en wie kennis vermeerder, vermeerder smart.
Want (because) by baie wysheid (with much wisdom) is baie verdriet (is much grief), en wie (and who) kennis (knowledge) vermeerder (increases), vermeerder smart (increases pain).

0 comments:

  © Blogger templates Newspaper by Ourblogtemplates.com 2008

Back to TOP